Drie onskeibare maats, Wes, Essel en Onnie, nooi jou om saam met
hulle terug in tyd te reis en hul dol avonture te deel. Hoe gaan
hulle die droogte en koue oorleed? Hoe sal hulle uit die kloue van
die verskriklike T-Rex kan bly? Wat sal hulle agter die berg
ontdek? Word gou deel van hierdie klein dinosourus-wereld waar daar
'n hele paar verrassings vir jou wag!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!