In hierdie keur van 35 stories vertel hy pittig van sy fyn
waarnemings van veral die pronkers onder ons geveerde vriende - die
vleiloerie met sy bloedrooi borsie, die fladderende, soetsappige
suikerbekkies, parmantige bandkeel-kleinjantjies,
tarentaalmannetjies wat in paartyd in gelid en kruis en dwars al
waggelend agter die wyfie aandraf, en die kenmerkende gedrag van
nog vele Suid-Afrikaanse voelspesies. Die leser deel sy plesier en
verwondering aan die voelwereld wat ons omring.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!