My Eerste Dinosourus maak deel uit van die prettige eerste
woorden-prenteboek-reeks. Die peuter leer verskillende soorte
dinosourusse deur die pragtige kleurfoto’s ken. Die uitspraak van
die moeiliker dinosourussoorte word aangedui sodat die peuter leer
om die name korrek uit te spreek. Verskillende dele en
interessanthede van elke soort dinosourus word uitgelig wat die
peuter help om die soorte te herken en te onderskei.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!