Al wat Dienkie wil hê, is om raakgesien te word deur Eddie, die ou wat sy by die
gimnasium ontmoet het. Wat sy nié wil hê nie, is die drama wat volg op ’n
ontvoeringspoging. Want een van die skurke wat deel is van die groot hofsaak
wat haar prokureur-ouers hanteer, hou juis van sulke bangmaak-tegnieke.
Haar ouers besluit daar is net een oplossing: Sy moet na Parys, Frankryk gaan.
Daar sal sy by haar vriendin Lea en haar ouers kan bly tot die hofsaak verby is.
Maar Dienkie beland weereens – per ongeluk – in die middel van ’n situasie wat
vir haar moeilikheid veroorsaak.
Gelukkig is die aantreklike Sergio aan haar sy ...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!