Hierdie boek, geskryf vir die leek in 'n gebruikersvriendelike
styl, wys hoe jy met jou eie oe of met 'n verkyker aktief aan
sterrekunde kan deelneem. Die boek verduidelik hoe jy byvoorbeeld
Venus in die daglig kan sien en hoe 'n mens die mane van Jupiter,
wat voordurend in die aand van posisie verander, kan dophou.
Sterrekunde binne bereik is ook ideaal om skoliere sowel as
onderwysers by te staan as 'n sterrekunde-hulpbron, en om 'n
belangstelling in algemene wetenskaplike beginsels soos ellipse, te
prikkel. Vind ook uit waarom die dae van die week van sterrekunde
afgelei is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!