Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets > Plant life: general
|
Buy Now
Veldgids tot die Akasias van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Price: R195
Discovery Miles 1 950
You Save: R25
(11%)
|
|
Veldgids tot die Akasias van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R220
Price R195
Discovery Miles 1 950
You Save R25 (11%)
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Die Akasias, algemeen bekend as "doringbome", is waarskynlik the
kenmerkendste en mees bekende groep bome in Afrika. Hulle is een
van die grootste groepe en word gewoonlik met 'n tipiese Afrika
landskap geassosieer. Hierdie omvattende boek, veldgids tot die
Akasias van Suid-Afrika, maak dit maklik om Akasias te identifiseer
en sluit in: 'n Volledige weergawe van al 48 erkende spesies,
subspesies en varieteite van die genus Acacia wat binne die grense
van Suid-Afrika voorkom, insluitende vier nuut beskryfde spesies.
Kleur illustrasies van die mees belangrike aspekte rakende die
identifikasie van hierdie plante. Bondige teks waarin die habitat,
algemene voorkoms, hoofstam, lote, dorings, blare, bloeiwyse, peule
en saad van elke vorm beskryf word. 'n Verspreidingskaart van elke
vorm.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.