0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Bettina Valentino En Die Picasso-klub (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R143
Discovery Miles 1 430

Share your images

Bettina Valentino En Die Picasso-klub (Afrikaans, Paperback)

Niki Daly

 (sign in to rate)
Loot Price R143 Discovery Miles 1 430

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Bettina Valentino is mal oor kuns wat sommer van die mure af spring en mense in die oŽ pot soos ’n senuweeagtige ninja. Dis net jammer sy is in Laerskool Son-en-See waar die kunsjuffrou die hele tyd aan Bettina knaag om netjieser te werk, haar verfkwaste skoon te maak en om te dink aan mooi kleure soos ... pienk.

Wanneer die skool ’n nuwe kunsonderwyser kry, begin dinge INTERESSANT raak. Meneer Mathys loop kaalvoet rond om die energie uit die grond te tap. Sy lesse is inspirerend en hy wys hulle dat kuns kan uitdaag, skok en verras.

Met meneer Mathys by die skool, lyk dinge skielik wonderlik en Bettina se lewe is net te wonderlik ... totdat ’n paar ou suur ouers probeer om vir meneer Mathys uit die skool geskop te kry. Gou moet Bettina en haar kunsvriende probeer om die smerige situasie te omskep in ’n kunswerk.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: April 2010
Authors: Niki Daly
Dimensions: 229 x 174 x 6mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 112
ISBN-13: 978-1-86919-337-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 1-86919-337-7
Barcode: 9781869193379

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners