Hier kom Thoko! Thoko is vindingryk! Thoko is vol pret! Thoko is
goedhartig! Thoko is Niki Daly se lieflike nuwe heldin. Thoko
huppel deur die lewe en laat ’n spoor van vrolikheid en ’n paar
fronse agterna. Thoko gaan beslis jou geliefkoosde nuwe vriendin
word.
Niki maak die leeservaring oor die lewe as jong kind amusant en
realisties. Niki is in 2009 vereer met die Molteno Goue Prys vir
Lewensprestasie in Letterkunde.Hierdie is die eerste boek in die
Thoko reeks, met vier maklik leesbare stories.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!