0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books

Buy Now

Dis Net Vel, My Pel (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R180
Discovery Miles 1 800
You Save: R70 (28%)

Dis Net Vel, My Pel (Afrikaans, Paperback)

Nina Jablonski, Holly Y. McGee; Illustrated by Karen Vermeulen

 (sign in to rate)
List price R250 Loot Price R180 Discovery Miles 1 800 You Save R70 (28%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: "Dis net vel, my pel!"

'n Geillustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is.

Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is "Vel". Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het.

Epi sal die wetenskap van velkleur op 'n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is!

Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beinvloed nie.

General

Imprint: Catalyst Book Press
Release date: 2024
Authors: Nina Jablonski • Holly Y. McGee
Illustrators: Karen Vermeulen
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-73354-749-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
Books > Promotion > New Reads > Afrikaans
Books > Promotion > New Reads > Kids
LSN: 1-73354-749-5
Barcode: 9781733547499

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners