Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by
vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende
maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en
gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek
’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.
Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
• Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• ’n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 188 x 124 mm, hardeband met ’n lint om jou plek aan te dui
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!