Hierdie boek help skoolverlaters en jong volwassenes om die regte
loopbaan te kies. Dis propvol relevante inligting oor huidige
studie- en loopbaankeuses, met talle praktiese oefeninge om te
voltooi. Die inhoud dek: waardes en belangstellings;
persoonlikheid, aanleg en spesiale talente; geleenthede in die
huidige arbeidsmark; entrepreneurskap - hoe om met jou eie
besigheid te begin; hoe om meer inligting oor werksvelde in te win;
die oorbruggingsjaar; hoe om die regte studie-inrigting te kies en
hoe om die wereld van werk te betree.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!