Oxford suksesvolle fisiese wetenskappe is 'n fisiese
wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou
en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek
die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV)
ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling
behou. Kenmerke: onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat
die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik; paslike
taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue
op en steun onafhanklike leer en hersiening; 'n
vaardighede-afdeling aan die begin van die boek stel leerders
bekend aan al die wetenskaplike vaardighede wat vir fisiese
wetenskappe nodig is; 'n groot klomp uitgewerkte voorbeelde leer
leerders probleemoplossingstrategiee, veral in fisika; praktiese
aktiwiteite word stap vir stap bekendgestel en verskaf leiding aan
leerders sowel as onderwysers; aktiwiteite en vrae vir hersiening
en verryking word op tipiese eksamenvrae gebaseer om te verseker
dat leerders deeglik voorberei is vir eksamens.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!