Die bundel, wat in P.J. Philander se nege-en-tagtigste jaar verskyn
het, is geskryf terwyl hy in New York gewoon het. Ten spyte van die
afstand tussen die digter en sy geboorteland, spreek die gedigte in
die bundel steeds van 'n intieme verbintenis tussen hom en sy land
van herkoms. In die middel van die winter word Miem Fischer saam
met haar enigste seun en ander familielede weggevoer van hulle
plaas naby Ermelo: eers na die konsentrasiekamp by Standerton en
daarna na die kamp by Merebank naby Durban. In haar
dagboekinskrywings ontvou dag na dag die aangrypende verhaal van
hoe sy die haglike realiteit van lewe in ’n konsentrasiekamp moet
verduur. Tant Miem Fischer se kampdagboek is een van maar ’n
handjievol dagboeke wat die lyding van Boerevroue en -kinders van
dag tot dag weergee en wat na die oorlog behoue gebly het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!