Afrika is ’n plek vol swerwersiele. In die versameling stories van
P.J. Schoeman word hierdie swerwerfigure se stories vertel. Die
bekroonde skrywer P.J. Schoeman, wat op sy dag ook veldwagter was,
het in sy leeftyd 'n rits jeugboeke die lig laat sien wat steeds
tot nuwe generasies Afrikaanse lesers bly spreek. Sy verhale beeld
nie net die wonder van die buitelewe uit nie, maar ook die
broosheid van verhoudings: tussen mens en mens, maar ook tussen die
mens en sy omgewing.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!