Die "ver paaie" in hierdie teks (wat in 1949 vir die eerste keer
verskyn het) verwys na 'n reis wat die vertellende P.J. Schoeman
deur die Kaokoveld in Suidwes-Afrika onderneem het. Deur die
soektog na 'n wilde perd ontwikkel die reis egter in 'n verkenning
van die gees en word die uiterlike gebeure met die romantiese
verlange en die strewe na 'n onvervulde droom verbind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!