|
Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
Akwarius (Paperback)
Price: R252
Discovery Miles 2 520
|
|
|
Akwarius (Paperback)
(sign in to rate)
Price R252
Discovery Miles 2 520
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
Sentraal in hierdie spanningsroman is 'n klomp dolfyne wat
gedurende die Koue Oorlog deur Rusland gebruik is om sabotasiewerk
te doen. 'n Suid-Afrikaanse dieresielkundige, ene Anton Dreyer,
word, in die huidige klimaat van demokrasie en diereregte, gehuur
om hierdie dolfyne te deprogrammeer - hulle mag nie van kant gemaak
word nie, hulle moet hul nare streke afleer. Hy werk saam met 'n
pragtige Russiese dolfynafrigter, Sasja. Daar is uit die staanspoor
‘n erotiese spanning tussen hulle en dit word weldra 'n vuurwarm
verhouding. Die paar kom egter te staan teen 'n misterieuse
booswig, ene Edelweiss, wat van die dolfyne steel om aan
vermaaksentra wereldwyd te verkoop. Edelweiss se boot is die Jan
Wandelaar, 'n moderne variant op die Vliegende Hollander, die
vervloekte spookskip wat glo storms om die Kaap veroorsaak. Hy lei
Anton en Sasja onder meer deur allerhande letterkundige leidrade in
'n doolhof van gevaar, waansin en uiteindelike ondergang. Dit is 'n
apokaliptiese roman waarin elke teer moment besmet is met iets
dreigends. Selfs Anton se aangetrokkenheid tot Sasja het wesenslik
iets te make met sy onbewuste doodsverlange, sy sluimerende
behoefte om saam met die dolfyne weg te sink in die oneindige
vegetelheid van die diepsee, om hom oor te gee aan die begin en
einde van alles, aan die oermoment toe alles nog water was.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R365
Discovery Miles 3 650
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R383
Discovery Miles 3 830
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R295
Discovery Miles 2 950
Icebreaker
Hannah Grace
Paperback
R349
Discovery Miles 3 490
Nagreisiger
Leon van Nierop
Paperback
R273
Discovery Miles 2 730
The Catch
Amy Lea
Paperback
R245
R194
Discovery Miles 1 940
The Butler
Danielle Steel
Paperback
R400
Discovery Miles 4 000
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.