Op ’n winterdag in 1945 ontferm ’n kinderlose wit egpaar, Sara en
Erik de Graaff, hulle oor ’n driejarige halwe weeskind – Mina
Afrika. Hulle wil haar graag ’n kans in die lewe gee. Terwyl Mina
nog vol ambisie haar toekoms beplan dryf die verraderlike daad van
’n ryk jong wit man haar weg uit die Vallei, laat haar beland in ’n
eindelose spiraal van bedrog. ’n Lewe van vernedering in Groenpunt
en tussen die bendes van Distrik Ses.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!