Deernisvol verken die digter in hierdie bundel ’n denkbeeldige gemeenskap
met herkenbare karakters. Die gedigte verbeeld samehorigheid en verlies in
’n spektrum van komiese en dramatiese emosies. Polsend van liefde en die
lewe, deurspek met legendes en mites, word die dorpie in sy tydlose volheid
vertoon. Uiteindelik vind die leser in die karakters se universaliteit sy of haar
eie kleurvolle menswees terug.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!