Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan
Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie, maar daar is
talle stede in Europa waar 'n mens sy spore kan navolg. Feit bly
staan dat kinders dol sal wees oor sy avonture, flaters en foppery.
Ouer lesers sal weer die pikareske aard van die vertelling waardeer
- en glimlag vir die universele waarheid wat daaragter skuil.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!