Met die skerp waarnemingsvermoe eie aan sy skryfwerk bring Pirow
Bekker met die bundel alledaagse gegewens opnuut onder die leser se
aandag. Benewens die satiriese gedigte oor die aktuele werklikheid
waarvoor Bekker ook bekend geword het, bevat die ses afdelings van
die bundel ook mooi liefdesverse, gedigte oor die ouderdom en
gedigte oor die verlange van ouers na hul kinders in die vreemde.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!