Op haar man se begrafnis hoor Danika Rivers iemand sê sy moes van haar
man se bedrog geweet het. Sy en haar sesjarige dogtertjie word met
skuld en skande agtergelaat.
Ses maande later ontmoet sy die man wat haar so vinnig veroordeel het.
Stadigaan gee Dewald de Koning haar weer die selfvertroue om die wêreld
in die oë te kyk.
Probeer Dewald net vergoed vir sy kras woorde van maande gelede? Of het
hy regtig lief geword vir haar?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!