Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met
groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as 地 gulde geleentheid en
plant by hom 地 idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman
Allamapstix uit te daag tot 地 stamhoofgeveg. Die hoofman wat wen,
neem beheer oor die ander stam. Gewoonlik sou Disvimygrix nie waag
om Allamapstix uit te daag nie, maar die druide, Kasterolix, is
buite aksie. Obelix het hom raakgegooi met 地 menhir. Nou kan
Kasterolix nie onthou hoe om die towerbrousel te maak wat hulle
onoorwinlik maak nie. Daar is 地 groot kans dat Disvimygrix die
groot stamhoofgeveg sal wen en beheer van Asterix se stam sal
neem...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!