'n Ongelooflike liefdesverhaal: Jo, 'n professionele fotograaf, en
Leigh, 'n popsanger, ontmoet tydens 'n funksie. Kort hierna tuimel
albei se lewens inmekaar, maar 'n romanse ontwikkel wat groot
belofte inhou. 'n Groep paparazzi steel dan 'n teer, maar
onskuldige oomblik tussen die twee en basuin dit aan die wereld uit
– kort voor Leigh weer 'n terugkeer na die verhoog sou moes maak.
Kan die liefde tussen hulle werk? Hierdie twee se outydse hofmakery
word die hartklop van roman wat die leser se aandag sal hou tot die
laaste bladsy toe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!