Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills
|
Buy Now
Die Antwoord-Reeks Graad 11 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R212
Discovery Miles 2 120
Other Buying Options
Seller Price
R375
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Die Antwoord-Reeks Graad 11 fisiese wetenskappe 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)
Series: Die Antwoord-Reeks
(sign in to rate)
Loot Price R212
Discovery Miles 2 120
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Hierdie studiegids wat aan die KABV-vereistes voldoen, vereenvoudig
die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou die leerders se
selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings tesame met
hersieningsvrae. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel en
bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge &
Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings &
handige wenke. Met die ondersteuning wat hierdie studiegids aan die
Graad 11-leerder bied, word probleemoplossende vaardighede
ontwikkel sowel as die regte benadering om die vakkennis te
bemeester. Die vrae wat van eenvoudig tot meer kompleks gegradeer
is, toets die leerder se vordering regdeur die jaar en is veral op
eksamenvoorbereiding gemik. Praktiese wenke word verskaf om
algemene foute uit te wys en te verseker dat leerders ’n stewige
basis vir die daaropvolgende Graad 12-kurrikulum vaslê.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.