Hierdie studiegids verskaf ’n stewige basis vir Graad 11 en 12
Fisiese Wetenskappe. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel
en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge
& Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings
& handige wenke. Die leerder word stap vir stap deur die
teorie, tegnieke en basiese konsepte van hierdie uitdagende vak
geneem. Die formaat is so ontwerp om die leerder deur die
noodsaaklike beginsels te lei sodat meer komplekse probleme daarna
met selfvertroue aangepak kan word. Die duidelike kernnotas en
gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum
en verseker dat leerders elke onderwerp in die geheel verstaan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!