Miena staan heeldag in die son en karre oppas. Haar Frikkie is ʼn goeie man en hy probeer geld inbring met sy karre se regmaak. Wanneer Rykie, hul dogter, in die kliniek beland en haar paaie met Anita kruis, is daar opregte omgee by Anita vir hierdie uitgeteerde kind.
‘n Hartroerende verhaal oor mense en die lewe. Hierdie roman spreek kwessies soos eetsteurnisse, sosiale stand en aanvaarding aan.
Mense verskil, maar almal ervaar pyn. Slegs deur opregte deernis en empatie kan ons mekaar help.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!