Die verskil tussen Arboreta en al die ander hekse in die wereld is
dat sy nie 'n bose of nare heks is nie: Sy het nie moesies of ’n
haakneus nie en vang ook nie kindertjies om in haar swart pot te
kook later hulle beentjies af te suig nie. Sy wil veel eerder he
dat kinders veilig en gelukkig in haar woud rondspeel. Arboreta is
’n gelukkige heks – maar daar is tog twee goed waaroor sy haar baie
bekommer: Wie sal eendag die boomheks van die groot groen woud wees
wanneer sy nie meer daar is nie? En wat sal gebeur as die
houtkappers aanhou om so vreeslik baie bome af te kap, sonder om
nuwes te plant? Miskien kan die groen dogtertjie wat op ’n dag die
woud besoek, Arboreta help om die woud te red … maar hoe?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!