Riana Scheepers se kortverhaalbundel is 'n kombinasie van erotiek
en gevaar, ’n bundel waarin die skynbaar alledaagse dikwels
aanleiding gee tot irrasionele en selfs wonderbaarlike
lewenservarings. Vanuit ’n sterk sensuele vroulike perspektief word
Afrika-mistiek en die liefde sterk op die voorgrond geplaas, en
bowenal word hierdie bundel ’n viering van onblusbare lewensdrif.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!