Books > Language & Literature > Literature: texts > Collections & anthologies of various literary forms
|
Buy Now
'n Engel in My Huis (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R61
Discovery Miles 610
|
|
'n Engel in My Huis (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R61
Discovery Miles 610
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Wat is dit dan met my dat ek alewig op soek is na 'n huis? So vra
Riana Scheepers ook in een van die sketse van hierdie bundel. Oral
waar sy reis - en dis beslis vele reise wat hierdie skrywer met
passie onderneem, is sy ook alewig op soek na 'n huis wat sy kan
koop, al is dit net met die oe. En dan stel sy voor hoe so 'n huis
bewoon kan word, of dit nou 'n herehuis in Ierland is of 'n
Karoohuisie in Loxton, 'n trappiesgewelhuis of 'n skuur naby
Malmesbury. Of les bes, die liefste huis van almal - haar
eenvoudige vissershuisie aan die Weskus, soos die mooi voorblad
aandui. Vir Scheepers is huise die hulsels waarin en waaruit gelewe
word, waar mense mekaar ontmoet, waar kosbaarhede versamel word,
waar gul maaltye berei word, maar ook vanwaar paaie na ver plekke
aangedurf kan word, vanwaar jy beweeg om ander te ontmoet.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.