Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
Vlug van die Berghaan (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R103
Discovery Miles 1 030
You Save: R7
(6%)
|
|
Vlug van die Berghaan (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R110
Loot Price R103
Discovery Miles 1 030
You Save R7 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Olivia Welgemoed se toekoms lyk rooskleurig: Sy is ’n mediese dokter
met ’n suksesvolle praktyk en verloof aan ’n predikant met ’n gemeente
wat uitsien na ’n lojale predikantspaar.
Dan kom haar pa, ’n bekende dokter van die Noord-Kaap, skielik tot
sterwe. Asof sy ná ’n skeepsramp alleen in ’n reddingsboot sit, reik
alle hande na haar vir hulp: haar verloofde, haar stiefma, haar
stiefbroer en ’n gesondheidskliniek wat oorstroom ...
Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop ’n vreemdeling wat
volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Hy lyk
soos ’n boemelaar en word haar grootste probleem.
Beskik Olivia werklik oor die spirituele eienskappe van die berghaan
soos wat die mense sê? En sal sy tussen al haar probleme en
verantwoordelikhede kan leer onderskei tussen plig en ware liefde?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R365
Discovery Miles 3 650
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R328
Discovery Miles 3 280
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R442
Discovery Miles 4 420
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R245
R226
Discovery Miles 2 260
Icebreaker
Hannah Grace
Paperback
R240
Discovery Miles 2 400
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.