Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van
taboe-onderwerpe nie. Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags
geword het in die wereld waarin sy haar bevind – dwelms, druglords,
en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie ... Haar gedigte
is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel – sy is 'n sterk, sterk
nuwe stem in Afrikaans.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!