Hierdie miniwoordeboek vir Nederlands en Afrikaans is ideaal om vir
'n taalkursus te gebruik of om op reis saam te neem. Die woordeboek
is baie volledig en prakties en is 'n gerieflike sakboekgrootte.
Dit is tweedelig en bevat 30 000 aktuele Afrikaanse en Nederlandse
woorde. Algemene uitdrukkings en gesegdes word ingesluit. Die
grondbeginsels van Nederlands word ook gegee.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!