“Vang jy hom onbehoeds van voor, dan lyk hy soos ‘n man wat nou net met ’n
stok geslaan is. Maar hou hom dop uit die hoek van jou oog, dan bespeur jy die
glorie van ’n slim man. ’n Mooi man.”
George is gebore toe Jan Smuts dood is, word op ’n plaas in die Noord-Kaap
groot, dien as aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhofbende
in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad,
maar op die ou end word hy ’n saboteur, ’n skaapsmokkelaar, ’n mal man, ’n
boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue.
Gedeeltelik bewolk is ’n pittige, aweregse debuutroman wat jou soos ’n vuishou in
die maag slaan.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!