Sandy Griffiths deel eietydse, oorspronklike idees vir 'n
verskeidenheid piouter-juwele. Daar is oorbelle, armbande,
borsspelde en hangers te kies en te keur. Maak hulle vir jouself of
as 'n seer gewaardeerde geskenk. 20 projekte, meestal met foto's
van variasies; diagramme vir al die ontwerpe ingesluit; maklik om
te maak, steeds stylvol en elegant.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!