Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen.
Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . .
en nog baie meer!
Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek
onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige
voetspore in die sand. Beteken dit daar is 'n monster op die eiland?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!