Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
Die sideboard (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R8
Discovery Miles 80
You Save: R2
(20%)
|
|
Die sideboard (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R10
Loot Price R8
Discovery Miles 80
You Save R2 (20%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Dis die jaar 1939 - 'n jaar wat die wereld geskiedenis onherroeplik
sou verander. Nasies - ook hier in die Unie van Suid-Afrika -
oorweeg hul deelname aan wat sou word die mees verwoestende oorlog
in mense heugenis. 1939 is ook 'n waterskeidingsjaar vir die
Afrikaner waartydens hy na die depressiejare homself wil her
posisioneer ten opsigte van skolastiese opvoeding, die ekonomie en
die politiek. En hier aan die suidpunt van die land by George onder
die Outenikwaberg, word Abraham tot die besef geruk dat
boekgelerentheid belangrik gaan word vir sy onmiddellike nageslag.
Hy het drome oor 'n lewe saam met Stella, die jong onderwyseres op
wie hy verlief is. En 'n familie met kinders wat hy een dag op sy
eie grond sal kan grootmaak. So begin Abraham se lewensreis, wat
hom sal neem deur vreugde en moeilike tye, deur Sentraal en Noord
Afrika, tot by Egipte. 'n Reis wat hom weer terugbring na George,
na die vrugbare grond waar hy patats, bone en blomme kan plant.
Waar die bosse teen die berg swarthout en geelhout lewer, waaruit
hy 'n sideboard vir Stella wil maak. Die sideboard word uiteindelik
meer as net 'n meubelstuk as geskenk aan sy vrou. Dit word 'n soort
huisaltaar - 'n simbool van geloof. Maar die sideboard word - soos
Abraham - voortdurend bedreig en byna deur die vuur vernietig. Op
Abraham se reis ontmoet ons mense wat 'n bestaan uit die grond
maak, hout uit die bos aandra. Ook die jongmense van die sestigs
met 'n nuwe kultuur - die Ducktails en die Island Eagles - en die
krismiskore wat sing deur die feestye. Die sideboard is 'n
liefdesverhaal, van 'n man se liefde vir sy familie, sy gemeenskap
en vir houtwerk. Maar dis veral 'n verhaal oor Abraham se stryd vir
grond, na afloop van 'n belofte wat aan hom gemaak word. En van 'n
kinderlike geloof, al woed die lewenstorme om jou. Dis ook die
verhaal van Abraham se vriendskap met Kobus, die jong Afrikaner wie
sy eie probleme het met sy familie, wat anders as hy oor die lewe
dink. Die leser sal hierdie reis van Abraham van begin tot end wil
meemaak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.