Die kamferkis is 'n liefdesroman. Mien de Jager se ouers het haar
gewaarsku teen die euwels en gevare van "vreemde jongetjies". Hulle
het ideale gehad vir haar: die kunsjuffrou het Mien se talent
raakgesien en haar plek was bespreek vir die kunsskool in
Stellenbosch. Sy sou beslis nie agter die kasregister staan in die
kooperasie nie. Toe ontmoet Mien die aantreklike Johan du Toit op
hulle gesin se jaarlikse seevakansie op Eersterivier. In Soete
Inval, die ouetehuis waarheen haar dogter haar gepos het, besluit
Mien dis tyd om haar herinneringe op te skryf. Sy sal dit in haar
kamferkis bere. En dan sal sy sorg dat die kamferkis aan die regte
persoon nagelaat word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!