Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction
|
Buy Now
Sirkusboere (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R406
Discovery Miles 4 060
|
|
Sirkusboere (Afrikaans, Paperback)
(2 ratings, sign in to rate)
Loot Price R406
Discovery Miles 4 060
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Dit is 'n jaar na die Anglo-Boereoorlog, en in die middel van 'n
sirkus-arena in die Amerikaanse hartland staan 'n man in wat later
jare as die tipiese drag van Boerekrygers herken sou word:
breerandhoed, onderbaadjie, bandelier, kamaste. Hy het 'n druipsnor
en bokbaardjie, wakker oe en 'n lang, reguit neusbrug. Hy kondig
die vertoning met 'n paradegrondstem aan: "Ladies and gentleman,
the Battle of Paardeberg!" Agter die skerms gee die sirkusbaas die
teken en die donderslae van kanonvuur laat die gehoor na hul ore
gryp, die arena word gevul met rook, gille en die tap-tap van
geweervuur. Die man in die middel van die arena is Ben Viljoen,
generaal Ben Viljoen. 'n Jaar tevore was hy nog een van die
Boeremagte se knapste bevelvoerders. Die sirkusbaas agter die
skerms is ene Frank Fillis, 'n impresario van wereldformaat. Sonja
Loots se roman is die verhaal van oud-Boerestryders se deelname aan
Fillis se sirkus – enersyds die verhaal van mense wat van hul
ergste trauma 'n sirkus gemaak het; andersyds die verhaal van
iemand wat weet hoe om die mens se aptyt vir skouspelagtige geweld
uit te buit.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.