Soos sy eerste bundel, Gebroke sinne, is JA! 'n kombinasie van Bos
se woorde (noem dit gedigte, mymerings of woordlandskappe) in
Nederlands en Afrikaans – hier in duet met beelde deur Eric de
Bruijn. Ja! is die tweede publikasie uit Stef Bos se pen en vertoon
heelwat ooreenkomste met sy eerste geskrewe projek, Gebroke sinne
(2004). Soos wat Gebroke sinne deur Marianna Booyens geillustreer
is, is die kunstenaar Eric de Bruijn by Ja! betrek. Die uitleg is
ook eenders aan die van Gebroke sinne. In teenstelling egter met
die vroeere publikasie wat volledig uit Nederlands in Afrikaans
vertaal is, is Ja! grotendeels in Nederlands geskryf met enkele
Afrikaanse tekste.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!