Nico het 'n volwasse vriend Max wat verf en sy slaapkamer versier.
Hy pluk ook vir hom appels van sy boom af. Maar een dag sien hy
glad nie vir Max by sy huis nie. Die volgende oomblik kom 'n groot
swart motor sy liggaam haal en word hy begrawe. Wat het gebeur?
Waar is sy vriend nou? Die storie, vanuit 'n kind se perspektief,
vertel van die pyn en die lee gevoel wat verlies veroorsaak asook
die hartseer oor en en aanvaarding van die dood. Dit verduidelik
nie net wat met die liggaam van die oorledene gebeur nie, maar
vertel ook van die veilige plekkie wat op elkeen wag wat op God
vertrou.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!