Nog 'n opwindende titel in die gewilde reeks sprokies met lesse.
Rooikappie gaan by haar ouma kuier en haar ma waarsku haar om nie
met vreemdelinge te praat nie. Maar hoe moet sy weet wie's sleg en
wie's goed? Gebruik hierdie verwerking van 'n bekende sprokie en
leer kinders hoe belangrik dit is om vreemdelinge nie sommer te
vertrou nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!