Storiejoernaal is 'n splinternuwe Afrikaanse kortverhaalbundel vir
Graad 12 (Eerste Addisionele Taal) volgens die Onderwysdepartement
se voorskryflys. Die stories handel oor persoonlike belewenisse,
ontroerende ervarings en selfs versinsels. Heelwat stories
verteenwoordig iets van ons geskakeerde samelewing en die
lotgevalle van gewone mense. Dit verbeeld verhoudings, die nadraai
van die apartheidsjare, versoening en die ideale en emosies van
tieners.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!