Sneeuwitjie is een van die beste spelers in die dorp se
sokkerspan. Maar daar is een probleem: Sy wil al die doele self
aanteken. Hoe kan sy ’n beter spanspeler word? Met hierdie
oorpronklike storie oor Sneeuwitjie kan kinders van spanwerk
leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en ’n aktiwiteit om
saam met kinders te doen.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!