Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge
leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en
konsolideer.
Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die
kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die
vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl
ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel. Dit
hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel.
Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om
selfstandig te werk en hul vordering te toets. Vir onderwysers wat
'n helder begrip van wiskunde moet he, is dit 'n onmisbare hulpbron
tot selfversekerdheid in die klas.
Hierdie Kitsreken-reeks is ook
beskikbaar in Engels as Instamaths.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!