Books > Children's & Educational > Fiction > Science fiction
|
Buy Now
Z-A-K 2: Die Reis Na Zenkion (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720
You Save: R28
(14%)
|
|
Z-A-K 2: Die Reis Na Zenkion (Afrikaans, Paperback)
Series: Z-A-K, 2
(sign in to rate)
List price R200
Loot Price R172
Discovery Miles 1 720
You Save R28 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
ʼn Buitengewone reis na die buitenste ruim ...
Toe Mitch daardie oggend met 'n knop op sy maag wakker geword het, het
hy geen idee gehad dat aliens sy tuisdorp sou binneval en sy gesin saam
met so baie ander sou ontvoer nie. Nog minder sou hy kon raai dat hy en
sy beste vriend Lionel daardie aand die ruimte sou invaar saam met Imke
en haar Zenkioniet-vriende. Maar hier is hulle nou, iewers in die
ruimte op Akaï-hulle se astrotuig, en Mitch se lewe is op pad om nog
méér uitmekaar te val. Hulle ontmoet vir Grol en Slom, twee aliens wat
Mitch aan paddas laat dink, en vir Martura en sy makkers, die
eenoog-aliens wat hulle gevange neem en op Skurorinok, die
alien-swartmark, wil gaan verkoop. Op Skurorinok word Mitch, Akaï en
die ander van Lionel en Imke geskei. Sal hy ooit weer vir Imke of
Lionel sien? Wat gaan in die geheim op Zenkion aan en hoe pas die
ontvoerde Aardbewoners in die prentjie? Sluit by Mitch aan vir 'n
aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en 'n soeke na antwoorde.
Z-A-K: Die reis na Zenkion is die opvolg van die eerste boek in die
Z-A-K-reeks, Z-A-K: Die Blou Planeet.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R208
R182
Discovery Miles 1 820
The Stranded
Sarah Daniels
Paperback
R215
R168
Discovery Miles 1 680
Spel
Annerle Barnard
Paperback
R225
R194
Discovery Miles 1 940
Kompleks
Louis Pretorius
Paperback
R240
R206
Discovery Miles 2 060
Arena 13
Joseph Delaney
Paperback
(2)
R270
R226
Discovery Miles 2 260
Donkerbloed
Elrien Scheepers
Paperback
R225
R194
Discovery Miles 1 940
Burn
Patrick Ness
Paperback
R245
R192
Discovery Miles 1 920
Uglies
Scott Westerfeld
Paperback
R204
Discovery Miles 2 040
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.