Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Not currently available
Geheime Op Keurboslaan, Boek 8 (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R138
Discovery Miles 1 380
|
|
Geheime Op Keurboslaan, Boek 8 (Afrikaans, Paperback)
Series: Keurboslaan
(sign in to rate)
Loot Price R138
Discovery Miles 1 380
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Berrie Serfontein is in die moeilikheid. In 'n fluistergesprek wat
hy toevallig hoor, dreig 'n vreemde besoeker met 'n Amerikaanse
aksent om onbekende geheime uit sy pa se verlede bekend te maak.
Berrie besluit om sy pa ten alle koste te beskerm en om op een of
ander manier die vreemdeling uit die pad te kry - hoe weet hy nie.
Die seuns op Keurboslaan word gedurig gewaarsku om nie naby die
grotte in die berg te gaan nie, omdat daar in sommige van die
grotte dryfsand is. Berrie hoor egter nie die waarskuwing nie, en
besluit om die vreemdeling na die grotte te lok en hom daar gevange
te hou totdat hy 'n manier kry om die man te verhoed om met alles
op die lappe te kom. Dinge loop egter onverwags lelik verkeerd . .
.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.