0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets

Buy Now

Eenkantland - Venster Op Namakwaland (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R60
Discovery Miles 600
You Save: R81 (57%)
Eenkantland - Venster Op Namakwaland (Afrikaans, Paperback): Theunis Uys

Share your images

Eenkantland - Venster Op Namakwaland (Afrikaans, Paperback)

Theunis Uys

 (sign in to rate)
List price R141 Loot Price R60 Discovery Miles 600 You Save R81 (57%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours.

Namakwaland is soos ’n geslypte diamant. Dit het baie fasette wat ’n mens eers regtig raaksien as jy van nader daarna kyk. En wie beter om dit teen die lig te hou as iemand wat self 80 jaar lank deur hierdie besondere landstreek geslyp is?

In Eenkantland, ’n keur uit die werk van Theunis Uys, maak die leser kennis met al die fasette van Namakwaland se rykdom: die veld, die diere, streeksgeskiedenis, diamantsmokkelary, boerdery, gunstelinggeregte, rygoed, gebruiksartikels, snaakse gebeure en streekseie verskynsels, maar bowenal met sy mense – Sandvelders, Binnevelders en Boesmanlanders.

Sien Namakwaland deur die oŽ van iemand wat die beste blomjaar in menseheugenis, 1925, soos gister onthou, en deel in die geheime bekoring van ’n streek wat jou nooit laat los as hy jou eers beetgepak het nie.

General

Imprint: Suiderkruis Boeke
Country of origin: South Africa
Release date: September 2012
Authors: Theunis Uys
Dimensions: 210 x 148 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 224
ISBN-13: 978-1-920608-01-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday
Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets > General
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Places & peoples: general interest
Books > Travel > Places & peoples: general interest
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Reis
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions
LSN: 1-920608-01-X
Barcode: 9781920608019

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners