0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Technology & applied sciences

Buy Now

Video-Idees (Afrikaans, Paperback) Price: R171
Discovery Miles 1 710
You Save: R22 (11%)

Video-Idees (Afrikaans, Paperback)

Tim Grabham

 (sign in to rate)
List price R193 Price R171
Sold by
Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 1 710 You Save R22 (11%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 7 working days

Maak fantastiese video's en animasie om op YouTube te plaas en met jou vriende te deel!

Droom jy daarvan om die volgende YouTube-sensasie te word? Of hou jy net daarvan om video's te maak? Moet jy 'n videojoernaal vir 'n skoolprojek maak? Ontdek die videomaak-proses van draaiboek tot skerm, met praktiese wenke, raad en kortpaaie vir jou eie opwindende projekte tuis.

Hierdie boek bevat al die inligting wat jy nodig het om jou eie video's te maak. Ontdek die beste kamerahoeke, leer hoe om videomateriaal te redigeer, hoe om jou video aanlyn te kry, en hoe om veilig op die internet te bly. Gaan jy jou eie weervoorspelling opneem? 'n Kosmaakdemonstrasie verfilm? Jou troeteldier se lawwe toertjies op video vaslê? Of met die kamera oor jou geheime talente gesels? Video-idees bevat alles wat jy nodig het om die beste video's ooit te maak - van die keuse van jou kostuums tot daardie baie belangrike post-produksie-kortpaaie.

Of jy nou spesiale geleenthede opneem, jou eie animasievideo's maak, 'n rekenaarspeletjie resenseer of 'n musiekvideo maak - hierdie briljante boek sal jou help om 'n ster en 'n videojoernalis te word!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: February 2019
Authors: Tim Grabham
Dimensions: 233 x 195 x 9mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 80
ISBN-13: 978-0-7993-9059-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Science > General
Books > Children's & Educational > Technology & applied sciences > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-7993-9059-3
Barcode: 9780799390599

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Platinum Technology Grade 7 Learner's…
F. Clitheroe, A. Goosen, … Paperback  (1)
R250 Discovery Miles 2 500
The Last Kids On Earth And The Doomsday…
Max Brallier Paperback R180 R161 Discovery Miles 1 610
STEM Activity: Sensational Science
Steph Clarkson Paperback  (4)
R236 R216 Discovery Miles 2 160
Headstart Natuurwetenskappe…
Paperback R153 Discovery Miles 1 530
The Book of Blast Off! - 15 Real-Life…
Timothy Knapman Hardcover R301 Discovery Miles 3 010
Headstart Tegnologie: Leerdersboek…
Paperback R214 Discovery Miles 2 140
Homemade Bread - Delicious and…
Gordon Ripert Hardcover R725 Discovery Miles 7 250
The Bright and Bold Human Body: The…
Izzi Howell Hardcover R360 R321 Discovery Miles 3 210
Artisan Bread Cookbook - The Ultimate…
Gordon Ripert Hardcover R725 Discovery Miles 7 250
Artificial Intelligence & Me (Special…
Readyai Hardcover R1,136 Discovery Miles 11 360
Representation & Reasoning - How…
Readyai Hardcover R598 Discovery Miles 5 980
Societal Impact - How AI Can Change the…
Readyai Hardcover R597 Discovery Miles 5 970

See more

Partners