|
Books > Children's & Educational > Fiction
|
Buy Now
Die Wraak Van Knor (Afrikaans, Paperback)
Price: R98
Discovery Miles 980
|
|
|
Die Wraak Van Knor (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R98
Discovery Miles 980
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
Worsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie. Worsies
word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so. Hierdie boek gaan oor
kampioenworsies. Dit gaan ook oor 'n vergete oupa, wat vroeer 'n
slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu.
As jy nie van wors hou nie, moet jy liewer nie hierdie boek lees
nie. En as jy wel van wors hou, eintlik ook nie … Of juis? Jy sien:
Bette Babs kry op haar verjaardag 'n varkie van haar oupa. Sy noem
hom Knor. Dit lyk miskien of Bette 'n oulike oupa het, maar het hy
Knor vir haar gegee omdat hy wil inskryf vir die VVVVVV, die
Vereniging Vir Vleisware Van Vars Varke, se worswedstryd?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R220
R193
Discovery Miles 1 930
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R227
Discovery Miles 2 270
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.