Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
|
Buy Now
Sonskyf (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R58
Discovery Miles 580
|
|
Sonskyf (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R58
Discovery Miles 580
Expected to ship within 8 - 12 working days
|
Die bundel bestaan uit ses afdelings met die son as deurlopende
tema. In die eerste afdeling kom die Suid-Afrikaanse seelewe,
plante, diere en voels aan die bod. Die digter tref dikwels
amusante vergelykings tussen natuur- en sosiale verskynsels, soos
die vergelyking van 'n jellievis met 'n straatvrou in die reeks
"Kwal". In die derde, omvangryke afdeling "Songod", word die
aanbidding van die son in antieke Egipte en argeologiese opgrawings
tematies ontgin. 'n Boeiende tema in die vierde afdeling, "Soveel
onder die son", is die herdigting van verhale en legendes uit die
noordweste van Suid-Afrika. Die digter se belangstelling in die
skepping van kunswerke lei tot boeiende gedigte oor kunstenaars
soos Leonardo da Vinci, Albrecht Durer en Suid-Afrikaanse skilders
soos Cecily Sash. Dit is egter bowenal die groter skepping wat
herhaaldelik deur die digter ondersoek word, van die nietigste
plantjie tot die grootse hemelruim. Die bundel begin nie verniet
met die afdeling "Sonbesie" en eindig met die gedig
"Liewenheersbesie" nie – tussenin word die lewe op aarde in sy wye
verskeidenheid ter sprake gebring.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.